Donkerland - Deon Opperman - 图书 - Tafelberg Publishers Ltd - 9780624065241 - 2013年11月15日
如封面与标题不符,以标题为准

Donkerland Afrikaans edition

价格
元 181
不含税

远程仓调货

预计送达时间 年7月6日 - 年7月22日
添加至iMusic心愿单

In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van 'n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot 'n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op 'n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde 'n hoekpaal in te slaan en 'n plaas af te tree.


552 pages

介质类型 图书     Paperback Book   (平装胶订图书)
已发行 2013年11月15日
ISBN13 9780624065241
出版商 Tafelberg Publishers Ltd
页数 552
商品尺寸 215 × 142 × 24 mm   ·   562 g
语言 Afrikaans  

Deon Opperman的更多作品

显示全部

Mere med samme udgiver