Uitgewerp - Sonja Brown - 图书 -  - 9781661017934 - 2020年2月15日
如封面与标题不符,以标题为准

Uitgewerp

价格
元 165
不含税

远程仓调货

预计送达时间 年7月14日 - 年7月30日
添加至iMusic心愿单

Not rated yet

'n Ware verhaal. Haar naam is Marizka Coetzer. Sy is 'n joernalis. Sy is Uitgewerp. Sy naam is Le Roux Steyn en nadat hy staatsgetuie gedraai het. is hy in Mei, 25 jaar tronkstraf opgelê. Sy word beskuldig van 'n onprofessionele verhouding met hierdie veroordeelde Krugersdorp-moordenaar. Sy is tot in die media beskryf as die "Hoernalis". Dit is nou Marizka se beurt, met Mede-skrywer Sonja Brown, om In hierdie boek die storie agter die storie te vertel, met feite wat nog nie die lug van dag gesien het nie. Is Marizka nogsteeds verlief op Le Roux? Wat gaan in haar kop aan? Wat was die rede vir die moorde? Wie was die slagoffers? Wat is die waarheid?

介质类型 图书     Paperback Book   (平装胶订图书)
已发行 2020年2月15日
ISBN13 9781661017934
页数 270
商品尺寸 133 × 203 × 15 mm   ·   308 g
语言 Afrikaans  

Sonja Brown的更多作品

显示全部