Grootboom - Hester Groenewald - 图书 -  - 9798647457196 - 2020年5月20日
如封面与标题不符,以标题为准

Grootboom

价格
元 134
不含税

远程仓调货

预计送达时间 年7月14日 - 年7月30日
添加至iMusic心愿单

Not rated yet

"Sy sien 'n huis gebou op wortels. Boomwortels wat orals is, net waar jy kyk. Dit vorm 'n netwerk oor die grond sovêr as wat jou oog kan sien." Die verhaal gaan oor die lewe van 'n vrou in die vyftiger jare wat deur haar eie elendeheen 'n nuwe pad vind deur haar famielie wortels. Sy loop die pad van groei, ondekking en keuses. Die pad lei die vrou na 'n dieper begrip. Die groot boom sin speel hierdie pad van groei. Hester Magdalena Groenewald, het die nadraai ervaar van wat in haar voorgeslag gebeur het. Daarom het die drang ontstaan om te gaan kyk wat daar lê, wat haar beinvloed het in haar lewe. Sy het gegaan en soek en tot die slotsom gekom dat dit anders kan lyk as wat mens dink. So het sy die pad begin stap om die verhaal van haar voorgeslagte te herskryf. 'n Nuwe stamboom verhaal.

介质类型 图书     Paperback Book   (平装胶订图书)
已发行 2020年5月20日
ISBN13 9798647457196
页数 140
商品尺寸 152 × 229 × 8 mm   ·   213 g
语言 Afrikaans